Familie Bybelstudie Week 3

Familie Bybelstudie

Verskillende Laeveldse kerke het hande geneem met mekaar om elke weeksdag ‘n stukkie op te neem wat gesinne kan gebruik om saam Bybelstudie te doen.

Towerseep met olyfolie

Soap Galore gebruik olyfolie as basis en verder is dit 100% natuurlik en handgemaak – en eg Laevelds. Frikkie Coetzee vertel hoe sy vrou dit self ontwikkel het, juis om haar eie velprobleem op te los. Dit werk omdat dit geen chemikalieë bevat nie. Luister weer hier: Sien ook: Ploeg terug: Van der Walt Tandartse […]