Man in besit van plofstof in Barberton doodgeskiet

‘n 51-jarige man wat in besit was van plofstof is gisteroggend deur die polisie by ‘n huis in Barberton doodgeskiet. Volgens die polisie het hulle inligting ontvang dat plofstof onwettig in die huis gestoor word. Hulle het die erf betree en alle pogings aangewend om hulself as polisielede te identifiseer. Polisiewoordvoerder, brig. Selvy Mohlala, sê […]
Kinder-onderhoud: NVG hier om te help

Skakel in op 100.5FM vir Laeveldse nuus in Afrikaans.
Twee sekuriteitswagte gewond tydens transitoroof

Pront, plaaslik en Afrikaans: Skakel in op 100.5FM Laeveld nuus in Afrikaans.
Quinton Coetzee weet wat jy nie weet nie oor wildlewe

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Rowers vort sonder kontant na aanval op Lydenburg-vulstasie

Pront, plaaslik en Afrikaans: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuusgebeure.
Beamptes na-ure nodig vir vragmotors in Komatipoort

Bly ingeskakel op 100.5FM vir nuus uit die Laeveld op jou radio.
Luister weer: Elders, Frankryk op die kassie

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Innibos 2023 oortref verwagtinge

Skakel in op 100.5FM vir nuus uit die Laeveld.
Resensie: Grensloos

Bly ingeskakel op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Feesvlinder resensie: Kamphoer ‘n moet-sien by Innibos

Skakel in op 100.5FM vir feesnuus van Innibos.