Sportverslag met Anton 1 Desember

Die Springbok-slot Eben Etzebeth kan ʼn lang skorsing verwag na hy ‘n rooikaart gekry het in Saterdag se oorwinning van 73-0 oor Wallis . Red Bull-renjaer Max Verstappen het die Katar Grand Prix gewen om te verseker die bestuurderskampioenskap word die komende naweek in die seisoen se laaste wedren in Abu Dhabi bepaal. Die Springbok-sewespan […]
Botsing eis drie tussen Barberton en Manzana

Drie mense is vroeg vanoggend dood toe ‘n vragmotor en minibus-taxi trompop gebots het op die R38 tussen Barberton en Manzana. Volgens die Mpumalanga Departement van Gemeenskapsveiligheid sluit die slagoffers twee passasiers en die taxi-bestuurder in. Die vragmotorbestuurder het geringe beserings opgedoen. Die ondersoek na die oorsaak van die ongeluk is onderweg, maar die departement […]
Agrimark open by Matumi Retail

Agrimark het sy deure by Matumi Retail Centre geopen.
Safari Country die plek om te wees die Swart Vrydag

Die Middag Game Drive saai regstreeks uit vanaf Safari Outdoor. Moenie hul Swart Vrydag-aanbiedinge die naweek misloop nie!
NVG: Mpumalanga mensehandel brandpunt
Dit is 16 Dae van Aktivisme teen Geweld teen Vroue en Kinders en die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) sê Mpumalanga word beskou as ‘n brandpunt vir mensehandel. Adv. Beauty Chibangu van die NVG is die voorsitter van die vinnige reaksie-taakspan in die provinsie. Luister weer:
Ondersteuning in oorvloed na brand Picasso’s verwoes

Picasso’s by Casterbridge in Witrivier is Maandagaand in ‘n brand verwoes. Die eienaar, Garth Snyman, sê die oorsaak is nog onbekend, en dit sal maande neem om te herbou. Hy sê die gemeenskap se ondersteuning sover was oorweldigend. Luister: ‘n Backabuddy-rekening is geopen om die werknemers te ondersteun. Ondersteun dit hier: A Bridge for the […]
Matumi Retail amptelik geopen

Matumi Retail Centre is amptelik geopen en ons was daar met ons LDV South Africa-bakkie. Maak seker jy kom kyk wat dié nuwe sentrum alles bied.
Safari Country verkoop ervarings eerder as produkte

Hierdie onderhoud is betaal deur die kliënt.
Ondersteun GRIP só vir 16 Dae van Aktivisme

The Greater Rape Intervention Project (GRIP) benodig baie ondersteuning hierdie tyd van die jaar, want tot 10 gevalle van geslagsgebaseerde geweld word per dag by hul 17 sorgkamers aangemeld tydens die feestyd. Tarryn Lokotsch van GRIP vertel vir Sonop Ontbyt meer oor hul 16 Dae van Aktivisme teen Geweld teen Vroue en Kinders-veldtog. Luister: Koop […]
Matumi Retail open môre amptelik

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.