Vier mense ongedeerd na hulle in NKW vermis raak

Die polisie het vanoggend die vier mense wat gister met ‘n helikopter in die Krugerwildtuin vermis geraak het, ongedeerd opgespoor. ‘n Omgewingsondersoeker, twee polisiebeamptes en die vlieënier het gisteroggend vertrek om ‘n karkas te ondersoek en teen die aand nog nie teruggekeer nie. ‘n Soektog is van stapel gestuur. ‘n Helikopter met nagsig en hommeltuie […]