Afritasties: ‘Ek kan lees’

Hoërskool Bergvlam is die enigste ATKV-jeugtak in die Laeveld. Anseri Pool van Afritasties vertel meer oor die “Ek kan lees”-projek. Luister weer: Sien meer:
Wintergewasse in jou groentetuin: Die moets en moenies

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuin kenner, was weer in die Saterdag Ontbyt ateljee om oor die plant van wintergewasse te gesels en die moets en moenies wat daarmee gepaard gaan. Luister: