Pumas Vrydag tuis in SA Beker-aksie

Die SA Beker het die naweek afgeskop en die verdedigende kampioene, die Airlink Pumas, het die SWD Arende met 28-26 in George geklop. Die Pumas speel Vrydagaand hul eerste tuiswedstryd van die toernooi by Mbombela-stadion teen die Oostelike Provinsie. Spanbestuurder, Sam Sikiwe, en kaptein Sampie Swiegers gesels met Sonop Ontbyt. Luister: