Gesinsadvokaat besleg geskille tussen ouers

Die Gesinsadvokaat is hier om ouers by te staan wanneer geskille opduik oor hul verantwoordelikhede en regte. Ons gesels met Francois Rawlinson, ‘n familieadvokaat. Luister hier: Kontak die kantoor in Mbombela by 013-101-3720 of 060-532-2118 of [email protected].
Panarottis Riverside Mall-wenners aangewys

Neala Dos Santos, Mila Oosthuizen en Mason Eisen is die wenners van die Panarottis Riverside Mall-kompetisie. Hulle is gekies as die nuwe stemme van die restaurant se advertensies op 100.5FM. Hulle wen pizza-partytjies vir ‘n groep maats en elke deelnemer aan die kompetisie word beloon met ‘n geskenkbewys van Panarottis Riverside Mall. Hulle kuier by […]