Fees loods VIBE Innibos

Innibos loods vanjaar ‘n nuwe projek gemik op hoërskoolleerders met ‘n belangstelling in die skeppende kunste. Steven Schamrel is die projekbestuurder van VIBE Innibos, ‘n simposium en ekspo vol werkswinkels gefokus op teater, visuele kuns, musiek en dans. Luister hier: Stuur ‘n e-pos aan [email protected] vir meer.

Eet jouself gesond met dié groente

Die organiese groentetuin-kenner, Elzabé de Bruyn, verduidelik aan Saterdag Ontbyt die voedingswaarde van verskillende groentesoorte en waarvoor elke kleur medisinaal geëet kan word. Luister: