Valke bevestig inbraak by distrikskantoor

Die Valke het bevestig dat daar Woensdagaand by sy kantore in Mbombela ingebreek is. Volgens brig. Danie Hall het die verdagtes toegang tot die Ehlanzeni-distrikskantoor verkry deur ‘n venster oop te forseer. ‘n Paar los items, insluitend ‘n rekenaarskerm en projektor, is gesteel. Hall het bevestig dat geen saakdossiere of rekenaars gesteel is nie en […]
R2,9m daggaplantasie buite Malalane ontdek

Die polisie het gistermiddag ‘n daggaplantasie langs die Mhlambanyatsi-rivier in Buffelspruit, buite Malalane, ontdek. Die daggaplante het ‘n geraamde straatwaarde van R2,9 miljoen. Volgens die polisie is hulle besig om vas te stel aan wie dit behoort. Die waarnemende provinsiale kommissaris, gen. maj. Zeph Mkhwanazi, noem die ontdekking ‘n deurbraak in die bekamping van dwelmhandel. […]
Opdatering: Soektog na vermiste seun gestaak

Die familie van die vermiste Rikus Kylander (18) van Krugersdorp het aangekondig dat die soektog na hom afgelas is. Hy het op 18 Desember in Mosambiek vermis geraak terwyl hy saam met vriende by Ponta do Ouro gesnorkel het. Sedertien is daar onderverpoods uit die lug, op die grond en in die water na hom […]