Weermaglid steeds vermis na voertuig by Komatipoort wegspoel 

Die liggaam van ‘n lid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag is gevind en ‘n ander word steeds vermis na hul voertuig op Kersdag meegesleur is terwyl hulle in Makadamia naby Komatipoort gery het. Die weermagwoordvoerder, Mpho Mathebula, sê terwyl hulle roetine-patrolliepligte uitgevoer het, het hulle probeer om ‘n rivier in vloed weens die swaar reën […]