So werk Mbombela se elektrisiteitsmeter-amnestie

Mbombela-munisipaliteit sal ‘n drie maande-amnestieprogram wat inwoners met onwettige of foutiewe elektrisiteitsverbindings toelaat om hul toevoer te normaliseer sonder om gepenaliseer te word, vanaf Maandag implementeer. Thea Rix verduidelik wat jy moet doen. Luister hier: Vind die aansoekdokumente op Mbombela se webtuiste. Stuur jou aansoek per e-pos aan [email protected]. Skakel Rix by 082-771-2889 vir ondersteuning.
Nog arrestasies gemaak na moord in Kaap op Nelspruit-vrou

‘n Addisionele twee verdagtes is volgens berigte in hegtenis geneem weens die moord op Karin van Aardt in Kaapstad. Netwerk24 berig ‘n bron het bevestig dat nog twee mans in Langa aangekeer is sedert die arrestasie van die eerste verdagte gister. Arrestasie gemaak na moord in Kaap op Nelspruit-vrou, 11 Desember, 08:59 ‘n Verdagte is […]