LUR maan motoriste oor gure weer na botsing vier eis

Vier mense is gister dood in ‘n trompop botsing tussen twee sedans op die R38 tussen Hendrina en Carolina. Volgens die Mpumalanga Departement van Gemeenskapsveiligheid was drie slagoffers in die een voertuig en een alleen in die ander. Niemand anders is beseer nie. Die LUR, Jackie Macie, het sy beroep op motoriste herhaal om die […]