Markte reageer positief op Godongwana se jongste verklaring

Stian Schutte van PSG Wealth is baie positief oor die mediumtermyn-begrotingsbeleidverklaring wat die minister van finansies, Enoch Godongwana, gister gelewer het. Hy sê die markte is ook. Luister weer:
DA eis dat Mbombela afsny van krag staak

Die DA eis dat Mbombela-munisipaliteit ophou om mense se kragtoevoer af te sny. Koukusleier, Robert Dlamini, verduidelik die amnestie-tydperk wat einde September deur die raad aanvaar is saam met raadslede Sanley van der Merwe en Thea Rix. Luister hier:
Klopjag na winkel in Witrivier glo dagga aan skoolkinders verkoop

Twee werknemers van ‘n winkel in Witrivier wat gister in hegtenis geneem is vir dwelmhandel, het vandag in die landdroshof in dié dorp verskyn. Dit kom na inligting van ‘n plaaslike skool ontvang is oor kinders wat in besit van damprookprodukte met dagga gevind is. Beamptes het dagga by die winkel gekoop, en ‘n klopjag […]