Kenner: Eet só gesonder vir jou brein. Dit is nooit te laat om te begin nie

Dr. Lizette Kuhn is ‘n dieetkundige wat al baie navorsing gedoen het op die uitwerking van voeding op breingesondheid. Sy sê dit is nooit te laat dat gesonde kos ‘n positiewe impak sal maak nie. Wat behoort jy te eet? Luister hier:
Hof open deur vir wettige internasionale handel in renosterhoring

Die Hooggeregshof in Kimberley het in ‘n waterskedingsuitspraak die deur geopen vir die wettige internasionale handel in renosterhoring. Die regter het gelas die toepaslike owerheid moet permitte vir internasionale handel in renosterhoring uitreik as hy tevrede is dat die horings kom van witrenosters wat in aanhouding vir bewaring geteel is. Wicus Diedericks, die eienaar van […]
SPAR Proteas inspireer jonges in Mbombela

Die SPAR Proteas het gister ‘n suksesvolle netbalkliniek in Mbombela gehou, waar die spelers uitgereik het na jong netbalspelers in die streek. Meer as 200 jong leerders van skole in die groter Mbombela-gebied het die kliniek bygewoon en was verheug om hul helde te ontmoet, wat onlangs teruggekeer het van ‘n toer deur Nieu-Seeland en […]
Twee gearresteer weens moord op leerling in Mataffin

‘n Voormalige vriend van ‘n 19-jarige leerling word aangekla weens haar moord in Mataffin in Mbombela. Die 18-jarige Katlego Mokoena en 19-jarige Lungelo Sithole het na bewering Maandag by Lusanda Mathabela se huis ingebreek en toe sy skree is sy verskeie kere gesteek. Konstruksiewerkers wat naby was het haar pa geskakel. Hy het op pad […]