Nuwe baadjie vir Nelspruit-biblioteek

Gemeenskapslede is besig met ‘n projek om die Nelspruit-biblioteek (die een oorkant ABSA Square) se kinderafdeling op te knap. Marla Louw vertel hoe sy tot aksie aangepor is. Luister hier: Om betrokke te raak kontak haar via WhatsApp by 084-913-0349 of marla@marlalouw.co.za.