Kaapsehoop Herdenkingsdag Huldeblyk Saterdag gehou

Kaapsehoop hou Saterdag ‘n Herdenkingsdag huldeblyk ter herinnering aan oorlogsveterane en gesneuwelde soldate. Dit vind plaas by die historiese begraafplaas waar Claudette Currie-Lateray al 13 soldate kon identifiseer. Sy vertel meer oor haar passie vir Kaapsehoop se geskiedenis. Luister weer: Vind hier meer uit. Stuur ‘n e-pos aan KaapsehoopRIP@gmail.com as jy vrae of inligting het. […]
Sportverslag met Anton

Sport-foendie Anton van Niewenhuizen gesels alles oor die naweek se krieket, rugby en nog meer sport met Gerhardt. Luister weer:
Ondersoeke na drie mans afsonderlik doodgeskiet is

Die polisie ondersoek verskeie moordsake na drie mans in afsonderlike gevalle in Masoyi en Calcutta doodgeskiet is. Vrydagaand het drie gewapende verdagtes op ‘n man se voertuig buite ‘n taverne in Marite, Calcutta begin skiet. Hulle het ook binne die taverne skote afgevuur. Die aanvallers het die slagoffer gevolg toe hy vlug. Hy het buite […]