Hanteer eksamenstres beter met hierdie wenke

Die matriekeindeksamen het afgeskop, maar natuurlik is dit nie slegs gr. 12-leerders wat sukkel met eksamenstres nie. Penryn se maatskaplike werker, Christel van Tonder, sê dit is soms vir gr. 8- en gr. 11-leerlinge erger. Sy deel raad wat ook ouers kan help om hul kinders te ondersteun. Luister:
TRACN4-tydren 2025 volgende naweek in Dullstroom

Hierdie onderhoud is betaal deur die kliënt.
Vermeende onwettige sigarethandelaar in West Acres aangekeer

‘n Gesamentlike operasie het gister tot die inhegtenisneming van ‘n 45-jarige Bangladesjiese burger gelei by sy supermark in West Acres, Mbombela. Volgens die Mpumalanga Valke is die man, wat ‘n tydelike asielsoeker is, in besit gevind van bokse onwettige sigarette van verskeie handelsmerke. Hy kon nie ‘n koopbewys of belastingbewys lewer nie. Hy sal aangekla […]