Plant nou hierdie gewasse voor die somer

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
TRAC N4-tydren vyfde keer in Dullstroom

Die nasionale tydrenkampioenskap bereik sy opwindende einde met die TRAC N4-tydren op 31 Oktober en 1 November in die skilderagtige Dullstroom.