Familie Bybelstudie: 1 Kor. 14

Familie Bybelstudie

Verskillende Laeveldse kerke het hande geneem om elke weeksdag ‘n stukkie op te neem wat families kan gebruik om saam Bybelstudie te doen.