Verskeie verdagtes aangekeer vir moord oor feestyd

Die polisie in Pienaar buite Mbombela sê hulle het sedert 16 Desember vyf verdagtes in hegtenis geneem weens vier verskillende moorde. In een voorval is ‘n man in die hoofstraat in die Mashego-area in die bolyf geskiet. ‘n Vuurwapen is langs die lyk gevind en ‘n 38-jarige verdagte is gister i.v.m. dit aangekeer. Twee verdagtes, […]