Bossies ondersoek nou georganiseerde misdaad

Skakel in op 100.5FM vir Laeveldse nuusgebeure.
Man in besit van plofstof in Barberton doodgeskiet

‘n 51-jarige man wat in besit was van plofstof is gisteroggend deur die polisie by ‘n huis in Barberton doodgeskiet. Volgens die polisie het hulle inligting ontvang dat plofstof onwettig in die huis gestoor word. Hulle het die erf betree en alle pogings aangewend om hulself as polisielede te identifiseer. Polisiewoordvoerder, brig. Selvy Mohlala, sê […]
Kinder-onderhoud: NVG hier om te help

Skakel in op 100.5FM vir Laeveldse nuus in Afrikaans.
Twee sekuriteitswagte gewond tydens transitoroof

Pront, plaaslik en Afrikaans: Skakel in op 100.5FM Laeveld nuus in Afrikaans.