Twee mans dood in skietery in Mbombela

misdaad

Twee mans is gisteraand in Mbombela dood en een is gewond tydens ‘n skietery in die sakekern naby ‘n bekende kuierplek. Volgens ER24-ambulansdienste is hulle om ongeveer 21:45 na die toneel ontbied. Een man is buite die kuierplek in Branderstraat gevind met ‘n skietwond aan sy been. Hy is hospitaal toe geneem vir behandeling. Die […]

Mediclinic se intensiewesorg bly onder druk van Covid-19

Mediclinic Nelspruit se intensiewesorgeenheid ervaar steeds hoë druk weens die voortslepende derde vlaag Covid-19-infeksies in die area. Suid-Afrika se Covid-19-verwante sterftes is besig om die 80 000-kerf te nader nadat nóg 170 mense die afgelope 24 uur aan die siekte dood is. Altesaam 10 748 nuwe gevalle is in die jongste verslagtydperk aangemeld. In Mpumalanga […]