Word slim oor skuld

Skuld is ‘n verpligting waar ‘n ooreenkoms met ‘n skuld eiser, kridiet voorsiener of dienste verskaffer aangegaan word. Dit vereis dat een party, gewoonlik die skuldenaar ‘n geooreenkome bedrag moet terug betaal oor ‘n tydperk. “Skuld is wanneer jy meer geld uitgee as wat jy kan bekostig,” Charl Pienaar. Pienaar gee ‘n paar wenk van […]

Coca Cola produkte in die slag

Coca-Cola skraap 200 van hulle koeldranke dit na hulle verkope weens inperking gedaal het. In ‘n verklaring het hulle gesê van hierdie drankies in die hidreerende kategorie gaan wees, wat insluit Powerade, Smart Water en TAB. Die maatskappy sê dat helfte van hulle handelsmerk se produkte net 2% van hulle inkomste genereer. Die rede agter […]