Me. Pinky Phosa en ʼn span vrywilligers reik uit na mense in nood

Die informele nedersetting gemeenskap van Bhamjee naby Ngodwana kon Vrydag 24 April breed glimlag toe kospakkies en vars nartjies aan hulle oorhandig is. Hier is geweldige armoede in die gemeenskap en daar is nog nie tydens die inperkingstyd na hulle uitgereik nie. Mev. Pinky Phosa, Dr Matthews Phosa se vrou, dra hierdie gemeenskap baie na aan […]

Vlak vier bring effense verligting, veral vir die rokers

In ʼn televisieboodskap het pres. Cyril Ramaphosa op Donderdagaand aangekondig hoe die nasionale inperking geleidelik opgehef gaan word. Hy het verwys na vyf vlakke waarin vlak 5 die strengste beperkingsreëls het en op vlak 1 sal alle sektore in die ekonomie toegelaat word om ten volle te opereer. Vanaf Vrydag 1 Mei beweeg Suid-Afrika van […]