Pres. Cyril Ramaphosa kondig ʼn reuse-reddingspakket aan

President Cyril Ramaphosa het op Dinsdagaand 21 April ʼn omvattende reddingspakket van R500 miljard aangekondig om verligting te bring vir die ekonomie sowel as sosiale omstandighede in die land. Die reuse-impak van Covid-19 op Suid-Afrika se ekonomie en sosiale omstandighede noodsaak ʼn ingryping van die regering. In ʼn regstreekse televisieboodskap vanuit Pretoria het hy aangekondig […]