100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Wynand Visagie wen Come Dine with Me Laeveld

Written by on March 20, 2025

Wynand Visagie was die wenner gisteraand van die Nelspruit-episode van die gewilde Come Dine with Me SA.

Hy het Zubeida Essack, Azande Shongwe en Caroline Harris uitgestof om met die kontantprys weg te stap. Hy gesels met Sonop Ontbyt.

Luister hier: