100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Wonderkind maak opslae met motorfiets

Written by on September 3, 2024

Mackenzie Bam is ‘n 14-jarige wat opslae maak in motorfietskringe.

Die Nelspruiter het sopas van Cross Country na Enduro geskuif en is tans nasionaal in die algehele sesde plek (sy neem in die seunsklas deel).

Haar doelwit is om aan al die groot enduro-wedrenne deel te neem: Roof of Africa, Sea to Sky, Romanics en Dakar.

Luister weer:

Sien ook: Ondersoek na toeris hom doodval by Bourke’s Luck Potholes


×