100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

TRAC ondersteun Emakhazeni met tydren

Written by on October 18, 2024

TRAC ondersteun tydrenne, want dit is waar mense resies mag jaag – nie op nasionale paaie nie.
So sê Solange Soares van die maatskappy oor die TRACN4-tydren wat volgende maand in Dullstroom plaasvind.
Daarmee ondersteun hulle sedert 2019 al die ganse gemeenskap.
Dit is ook die finale been van die Suid-Afrikaanse Nasionale Tydren-kampioenskap.
Luister hier:


×