Servikale kanker: Diagnoseer dit sou vinnig moontlik
Written by Mireille on March 26, 2025
Servikale kanker kan, mits jy dit vroeg opspoor, baie suksesvol behandel word.
Anita Schomburg van KANSA Laeveld sê vroue moet van 18 jaar af daarvoor getoets word.
Luister:
Sien ook: