100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Pumas v. Griekwas die Sondag in Mbombela

Written by on July 23, 2024

‘n Vasberade Airlink Pumas het vyf keer onder die pale gaan kuier om die Haaie Vrydagaand in Durban met 31-21 te klop.

Hierdie naweek speel hulle tuis teen Griekwas.

Jimmy Stonehouse en Marius van Rensburg vertel dat sportklere vir skoolspanne op die spel is vir die plaaslike skool wat die meeste ondersteuners na hul volgende vier tuiswedstryde stuur.

Luister weer:

Sien ook: Advies van sakelui: Cindy Hart-Dorfling

Die afskop is 14:00 Sondag by Mbombela-stadion.


×