Finalis kyk vrees in die oë om in te skryf vir Mev. SA
Written by Mireille on March 10, 2025
Carli Fouché is ‘n semi-finalis in die 2025 Mev. Suid Afrika-kompetisie.
Sy het in Januarie besluit om in te skryf terwyl sy in die hospitaal was.
Sy sê die pynmedikasie het gehelp dat sy die vrees om in te skryf kon oorkom, maar eintlik het haar dogtertjie haar geïnspireer.
Luister:
Sien ook: Stokperdjies: Mesmakery