100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Lighthouse Church bied gemeenskap vir 100 kinders

Written by on July 23, 2024

Past. Alfred Kariuki van die Nelspruit Lighthouse Church in Mataffin in Mbombela het sowat ses jaar gelede ‘n sopkombuis begin wat as die aansluitingspunt gedien het om vir die kinders in die buurt ‘n gemeenskap van ondersteuning te bied.

Luister weer:

Sien ook: SOE lê beslag op bates van R52m in Covid-korrupsiesaak


×