Ken die reg: Verskil tussen werknemer en kontrakteur
Written by Mireille on March 31, 2025
Wat is die verskil tussen ‘n permanente werknemer en ‘n onafhanklike kontrakteur?
Daniel Schoeman van SB Attorneys verduidelik in die eerste episode van Ken die Reg.
Luister: