100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

GSTRiNG, soos in ‘n g-snaar, belowe

Written by on October 17, 2024

Hulle heet GSTRiNG, soos in ‘n g-snaar, verduidelik Neelsie van Dyk (die hoofseun van Hoërskool Nelspruit in 2023) en Wilhelm Warmenhoven.

Hulle studeer tussendeur die musiek maak by die Universiteit van Stellenbosch en het reeds ‘n hele paar enkelsnitte vrygestel.

Luister hier:

Sien ook: Kaaswories put inspirasie uit Piesangskille


×