Verjaarsdag Wiel
Event info
Date: | April 3, 2022 |
---|---|
Time: | 06:00 |
Details
Kom WEN met jou verjaarsdag van Maandag tot Vrydag net na die 16h00 nuus met Gerhardt wanneer ons die #VerjaarsdagWiel draai. Registreer hier http://www.radiolaeveld.co.za/verjaarsdag-wiel.html om in aanmerking te kom of skakel in op 013-741 1 999 om te sien of jou verjaarsdag jou ‘n wenner kan maak.
Wanneer die wiel op die dag van jou verjaarsdag op jou verjaarsdag val wen jy ‘n ete vir twee met die komplimente van Cappucino’s in iLanga Mall. As dit nie vandag jou verjaarsdag is nie maar die wiel val steeds op die dag wat jy verjaar wen jy ‘n pizza en wanneer die wiel nie op jou verjaarsdag val nie wen jy in elkgeval ‘n lekker cuppacino met die komplimente van Cappucino’s in iLanga Mall.