100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Die avonture van Piet Pompies eersdaags vrygestel

Written by on October 9, 2024

Lanie Rischmuller, die vrou van Pieter Rischmuller, voorheen bekend as die kunstenaar Piet Pompies, werk reeds twee jaar aan ‘n kinderboekreeks, “Die Avonture van Piet Pompies”.

Die eerste boek word in Desember vrygestel.

“Ek het altyd vir ons kinders stories vertel van Piet Pompies wanneer Pappa weg was,” sê sy.

Die paartjie gesels met Amanda oor hul onlangse benoemings vir die Suid-Afrikaanse Country Musiek-toekennings.

Luister hier:

Sien ook: TRACN4-tydren beloof verhoogde toeskouer interaksie


×