100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Daar is heuning en dan is daar heuning

Written by on August 1, 2024

Inge Austin, ‘n plaaslike byeboer, is onlangs verkies as die ondervoorsitter van Sabio, die organisasie wat mense in die byebedryf verteenwoordig.

Daarmee bestaan die hele komitee nou vir die eerste keer uit slegs vroue.

Austin gesels oor die vordering om plaaslike heuning te begin uitvoer, en hoe verbruikers die verskil kan vasstel tussen egte heuning en minder voordelige produkte.

Luister weer:

Saterdag vind daar ook ‘n opwindende Honey & Mead-fees plaas waar jy meer uit kan vind.

Sien ook: Lowveld Coffee Festival plaas kollig op plaaslike verbouers


×