100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Coenie Naude beste onafhanklike rocker in SA

Written by on October 17, 2024

Coenie Naudé is pas aangewys as die beste onafhanklike rocker in Suid-Afrika.

As die wenner in die Rock-musikant kategorie van die Music Excellence Awards for Independent Artists in SA het hy onder meer Zaan Sonnekus uitgestof.

Hy gesels met sy mede-omroepers by 100.5FM, Andri en Neels tydens Sonop Ontbyt.

Luister hier:

Sien ook: GSTRiNG, soos in ‘n g-kitaarsnaar, belowe


Continue reading

×