100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Ballade vir ’n blikbrein: Humor wat hoop gee

Written by on June 25, 2024

In die eenman-komedie Ballade vir ‘n blikbrein skitter Luan Jacobs as Blikkies Bliknaut, ‘n robot wat deur algoritmes voorgeskryf word, maar emosie wil ervaar.

Teksskrywer, Barry van Rensburg, kuier in die 100.5FM-ateljee.

Luister weer:

Ballade vir ‘n blikbrein maak sy debuut by Innibos.

Sien meer: Innibos.co.za

 


×