Promosiegesprek: Babapret wag by Ekspo
Written by Mireille on April 22, 2025
Die SPAR Little Munchkins Baby Expo Saterdag gaan ouers met kennis toerus, maar daar is ook hope pret – en ‘n verskeidenheid kompetisies met fantastiese pryse.
Bella Mogane gesels saam met Gladys Mndawe, die stigter van die #GBVisReal-veldtog wat die dag die gasspreker is, met die Middag Game Drive.
Luister:
* Hierdie inhoud is ‘n promosiegesprek en is deur die adverteerder self betaal.