Forum vier maatskaplike werkers
Written by Mireille on March 14, 2025
Dit is Maatskaplike Werkers-maand en op 18 Maart wil die Mbombela Social Workers Forum maatskaplike werkers bederf.
Phindile Khoza gesels met Kies Koers.
Luister weer:
Bevestig jou bywoning per e-pos aan [email protected] of kontak 079-521-4936 vir meer besonderhede.