100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Anton Goosen vier 50 jaar in musiek

Written by on March 11, 2025

Anton Goosen vier 50 jaar in die musiekbedryf.

Hy gesels met Amanda oor sy loopbaan voor musiek (in die onderwys) en sy jongste vrystelling Tik Tok (die ballade van Klasie Frik van Staden).

Luister hier:

Sien ook: Vroue ondersteun mekaar in sake met SACBW