Hanteer jou egskeiding beter vir jou kinders
Written by Mireille on March 7, 2025
‘n Egskeiding is vir alle kinders traumaties, ongeag hul ouderdom of voorgee.
Marla Louw is ‘n skoolmaatskaplike werker by Laerskool Nelspruit en ‘n egskeidingsmediator. Sy het raad.
Luister weer: