Skenk Maandag bloed en red lewens
Written by Mireille on September 20, 2024
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBS) benodig bloed en nooi jou om Maandag in Witrivier jou bydra te kom maak.
Palesa Mazibuko gesels daaroor met Sonop Ontbyt.
Luister hier:
Sien ook: Groot koue die naweek op pad