100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Kiaat-apteek: Nou 24/7 daar vir jou

Written by on August 15, 2024

Kiaat Private Hospitaal het die afgelope jare baie gegroei en bied nou alle spesialiteitsdienste.

Eda Verster, die bestuurder van die apteek, gesels met Sonop Ontbyt oor hul 10 jaar in die Laeveld.

Dié apteek is nou 24/7 oop met ‘n gekwalifiseerde apteker wat altyd aan diens is.

Luister weer:

Sien ook: Mbombela-gholfklub bestuurder beste in streek


×