100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Benji: Grootouers se trots

Written by on August 13, 2024

Die Suid-Afrikaanse Olimpiese span arriveer vandag terug van Parys in Johannesburg.

Die naelloper Benjamin Richardson (20) wat tydens die spele weens ‘n dyspierbesering moes onttrek, se grootouers, Edward Osem en Beatrice Osem het hom terug verwelkom.

Hulle het hom grootgemaak en Benji, soos hy bekendstaan, het sy laerskoolloopbaan by Nelspruit Primary in Mbombela deurgebring.

Hy was daarna tot gr. 10 in Curro Nelspruit, voor hy skool aan die TuksSport High School klaargemaak het.

Foto: Verskaf

Sien ook: Vlammies kroning Donderdag gehou


×