Ondersteun KANSA so by Innibos
Written by Mireille on June 21, 2024
KANSA Laeveld verkoop tydens volgende week tydens Innibos handgemaakte komberse en poncho’s wat jou snags tydens die konserte warm sal hou.
Rinella Jansen van Vuuren en Elsie Fourie gesels met Amanda.
Luister weer:
Sien ook: Agter die skerms van Plaasjapie