100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Refleksologie help met haas enige kwaal

Written by on June 19, 2024

Refleksologie bestaan al meer as 5 000 jaar, en bly ‘n gewilde manier om pyn te verlig.

Dit is ook baie effektief om allerlei ander kwale te behandel, vertel somatoloog en refleksioloog, Delrize van der Merwe.

Luister weer:

Sien ook: Sonop gaan Bos met wildritte


×