Laeveld nuus – Week 52 van 2022
Written by Mireille on December 30, 2022
In die nuus uit die Laeveld die week: Stappers is uit die berge gered, vermeende voertuigsmokkellaars is in die Krugerwildtuin aangekeer en ‘n olifantkalfie word van verdrinking gered.
Luister die hooftrekke hier.